Skip to main content

Must read Terms of Service & Privacy Policy and be at least 18

Must read Terms of Service & Privacy Policy and be at least 18

Afrikaans - Gevangenis penvriende

WriteAPrisoner.com – ‘n Webwerf wat ware gevangenes help om ware penvriende te vind. Eensame manne en vroue gevangenes kom na ons toe in rekord getalle om vriendskap te vind buite die tronk mure. Die mense wat u op hierdie webwerf gaan ontmoet verskil baie wat betref ouderdom, waar hulle vandaan kom en ook nog belangrik waarom hulle in die tronk is. Een ding wat hulle in gemeen het is die ondraagbare eensaamheid en die begeerte aan vriendskap.

Duisende vergete manne en vroue gevangenis penvriende in federale/staatsheropvoedingsgevangenisse, provinsie gevangenisse, korrektionele fasiliteite en buitelandse & oorseese gevangenisse hoop wanhopig op korrespondensie die tot vriendskap, romanse of geregtelike hulp sou kan lei. Gevangene advertensies is persoonlike advertensies die foto’s bevat. Onthou,  in hierdie virtuele wêreld is aanlyn gesprekke en epos onmoontlik vir gevangenes omdat hulle nie toegang tot rekenaars het nie. Waneer u vir gevangenis penvriende skryf word u briewe gekoesterde aandekinge die menseregte en rehabilitasie bevorder. U kan op hierdie webwerf u eerste boodskap per epos verstuur met u posadres daaraan toegevoeg. Ons sal dit uitdruk en na die gevangenes verstuur, dit spaar u posgeld.

Manne en vroue gevangenes agter tralies kry nouliks briewe en sit tot 23 uur ’n dag in ’n tronksel. Sommige sit in afwagting van hul doodsvonnis. Ander vergaan in afgesonderde opsluiting. U sal ook politieke- en oorlogsgevangenes op hierdie webwerf vind. ’n Penvriend is miskien die enigste vriendskap die hulle sal hê. Geselskap vir geïnterneerde mense is byna onmoontlik, voornaamlik voor dodesel gevangenes die selfs van ander gevangenes geïsoleer is. Gevangenis penvriende sal dit baie waardeer as u vir hulle skryf. Sal u asseblief vandag vir ’n gevangene skryf?

Kom Binne WriteAPrisoner.com